Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alison Sweeney | |
Geboortenaam | Alison Ann Sweeney[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alison Sweeney (gebore 19 September 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Days of Our Lives (1965).